Ek en Bob, en Ze, op ‘n stoep. Een sing vir Joan, die ander vyftien, vir Elizabeth. Met onse harte wat saam so flippin stukkend raak.