Ja. Ja. Een aand sit ek toe my swart hoed op my se kop. En ek vat my se kittaar. En ek gaan sit. En ekke begin te sing. Die viool sing die vlakke van my siel, en my kniee stamp my verlange vloer toe. En die Waterboys maak of hulle die song sing. Sorry, Waterboys. Sorry. Good very night.