Een aand toe so, toe sit ek my swart hoed op, en ek skouer Mike Scott eenkant toe, en ek vat sy plek voor die speaker, en ek slaan die kittaar, en ek sing soos Mike Scott op sy heel beste. Maar hierdie is maar wensdenkery goedgelowige vriend, vriendin. Niemand kan Mike met hierdie song pakslae gee nie. Aikona. Aikona. Dankie Mike. ‘n Leeftyd se vreugde!