Hoekom? Hoekom as daar so baie great songs is, kom sekere musiek makliker in die pad van jou hart? Manne op perde, oorlog en baklei en kwaad wees die dryfveer. Doodmaak, en seermaak. Maar daar agter die leitmotiv – die verlange na sin, regverdigheid, respek, en om die volle vel van die verlede met trots en omgee te onthou.