So ‘n twee maande gelede was ek gevra om die nuwe Graad 1 leerlinge by die plaaslike skool in Bellville met iets vriendelik te verwelkom. Ek het toe vir Tom lewensgetrou soos bo opgevoer. Ek is nog nie seker hoe geslaag dit was nie. Die hoof wil nog nie weer telefoon toe kom nie…