Toe sing ek en my nege broers een aand hierdie song saam. Kliphard. Die halfbroers het ook gesing. Mens moet aan almal erkenning gee. Ons het gesing. Met stemme, lippe en kniee. Wat kraak. En die ceiling het begin wabble. Kyk hoe party van ons se skouers en kniee saam gewerk het. Koppe, knikkoppe ook.