So op ‘n aand raak my tweeling broer, Fabrizio de Andre, kwaad vir my oor die selfoon. Hy se sommer dat ek nie so mooi soos hy hiri song kan sing nie. No fratello mio – se hy. Toe raak ek baie kwaad. Fratello mio, luister. En toe sit ek die song op en ek sing harder as hy. En blerrie mooier. Luister en beoordeel dit julle se self. Wilhelminio de Andre. Ag sjarrap… Julle Judas kinders…