Okay, Sam Dean het die ‘looks’, hy kan die blerrie kittaar speel soos ‘n gemaklike snaar. Maar, nee, aikona, hy het ‘n stem nodig gehad vir hiri song. So toe dubb ons hom stil. En ekke begin sing. Kan julle hoor? Sam Dean, demmit jou blikskottel, ons maak jou stil sodat ek namens jou hiri song hard kan skrou. O? Jy beweer ek praat ‘n blote onwaarheid? Shuttup. Die mense luister…Na my Sam, Sam Dean. Sam, jou knaterwater.