Willy kry toe ‘n soort van ‘n mediese probleem. En die song, moes opgeneem word. Hy probeer, en waar hy sukkel, vul ek toe in. Visueel en akoesties.