Vanaand wonder ek oor dinge. Jy is bliksems jonk. En Evelyn Martin op LM Radio – Special Occasion besluit om vanaand vir jou hiri song te speel. Jy hoor iets, jy voel iets, en jou kaalvoete voel voel of jou hart dalk nog klop. Jy behoort eintlik nog nie te verstaan nie. En jy verstaan nie. Maar die lang verlang vind sy lang gang. Otis jou gat. Die lang verlang. Thanks man/