So loop ek toe op ‘n dag deur die lane van Boston daar in Bellville. Toe stop Bruce Springsteen daar langs my met sy voertuig, en praat met my deur die venster, hy se, hy het gehoor van my. en hier is ek nou. Wil ek nie hiri song saam met hom kom sing vanaand nie? Ek kyk die stil huis voor my in die Boston laning met my hartkant, en ek knik ja. Ja. Toe, daai aand sing ons dat die aweregse lekkerte en hartseer sommer op my vel uitslaan. Daar langs die Boss…