Redelik lank al vind ek dit vreemd. Ek ken Classic movies, ek ken die meesters met hulle films wat lank na die einde van dit, bly spook. Art Nouveau. Ander.

Maar hierdie fliek raak my. So dat ek dit ietwat te gereeld by Bellville Biblioteek gaan uitneem. So dat ek half tranerig raak. Seker maar net oudword. Seker maar net die dinge van mense wereldwyd.