https://music.youtube.com/watch?v=-ggFIeg5u1M&list=RDAMVMa4SeZy3fliQ

Ja, Janis het gesing. LM Radio, 1960’s se gat. Kempton Park, gaan slaap. Ouers in die ander ouer kamer, se gatte. Janis, wat sing, maar eintlik maar net skreeu vir my. Al sing sy van iemand anders. En ek daar, wat krul in banale verlange, in my grootskool bed. Janis, ek hoor jou, ek wil oppad wees. Maar watter kant toe? Die nag le net te wyd. En my wiskunde le ongedoend in die pampierboek. More sien ek my gat Janis.