So stap ek en my kinderjare vriend, Lou, Lou Reed, deur Boston, Bellville se strate in 1969. Alles geweldadige waarheid. En skielik begin hy sommer hierdie song sing. Ek het hom so gekyk. Bietjie vinniger vooruit gestap. Maar ja, Lou was ‘n bitter profeet. Lize het in daardie strate later opgegroei. Geloop. Gevoel. Gedroom. Groot wye verlange. Ja, ‘n Wonderwerk in Boston.
Lou sing dit nog ‘n keer asseblief my kinderjare vriend. Hoekom grinnik jy so?