En sy was spesiaal. Outentiek, vir hulle wat kon weet. Aardse heiligheid wat deur Kaapstad se strate dapper gewandel het. Ongelooflike suiwer verlange en eerlikheid. Die stad, die Kaapstadstad, was effe te stom. Te vlakrak. So Lize het gekyk en voort, met ‘n voet en tone, wyer gestap. Die Duitsers sou haar Mensch genoem het. Ek ook. Mensch. Maar meer as bloot dit. Maar meer as bloot dit.

Soos in baie finaal spesiaal.