A very special song

Dankie Leonard Cohen. Dankie Jennifer Warnes. Dankie Renee Maria Falconetti, dankie, dankie, en dankie, jy, Joan of Arc. Julle spesiale vroumense. Ja, julle was, is, almal vrou-mense. In oorvloed. Stem jy saam Leonard? Hulle verdien nog ‘n song.