Eens, het ek die Karoo ingery om iemand verlore, verlate, daar te gaan haal. En James het ‘apt’ gesing. Saam met my in die kar gewees. En hel, James kan sing, en James kan dans. Soos ‘n hart wat bars.