Wannir, ek hiri hoor, gebeur dit. Dan verlang ek Karoo toe, Victoria Wes toe, soos ‘n spook wat na stoepe, stof strate en koppies, en die maan, en die son, wat gedink het dat ons hulle nie gesien huil het nie, bly verlang.
Die broosheid van ‘n dorp.