Sign In
Home
W. Song for visitors
I’m With Her – Send my Love
I’m With Her – Send my Love
Save
Share
‘n Paar van my voorheense girlfriends het hierdie song saamgesing. Julle kan duidelik sien hoekom hulle die spoor byster geraak het. Hulle kan nie een mooi sing nie. Hulle kan nie skouers vir die nag gooi nie. Hulle kon bloot nie met ekstatiese erotiek, simpatiek, jammerte, en ontbyt met eiers en verbrande bacon, so, so vrede maak nie. Nou voel hulle so ontneem van dinge, van alles. Mens kan hulle amper jammer kry. Kerm eintlik vir my, maar ‘n man, ‘n man, moet maar bloot dapper voortgaan… Iewers gaan mens groot wen. Voor jy veertig jaar oud word. Okay, miskien 43.