En een aand, sing Ry en ek so hartsaam so. Ek harder as hy eintlik. En die musiek val groter druppels op die vloer as onse oge. En jis, het die bure kom kla.