Ek het hierdie gasmasker in Spanje gekoop. Hierdie masker, betyds opgesit, het iemand teen die skielike dood beskerm in die eerste Wereldoorlog. Rondom hierdie masker het mense hulle doodgestik. Hierdie masker mag stom wees, maar hierdie masker is nie stom nie. Hierdie masker was daar. Nou staan hierdie masker in ‘n boekrak. Stom, maar ook, nie stom nie. Hierdie masker…