Nee, die Girls het nie geweet ek neem hulle so af nie. Nee, hulle het ook nie die fotograaf se voetspore gehoor soos wat hy geklopdans het terwyl hy fotos neem nie…Nee Fabrizio het bloot bly sing. Blik en dan skottel ook.