Dit is Dinsdag oggend. En die subtiele siel wat ek is weet ek moet vir julle ‘n sensitiewe song aanstuur. Vol subtiliteite, lang verlangens, sagte bewegings. Baie stilte. En ja, ek weet julle verwag dit…ek het hulle goed geleer…Damn goed. Miskien stuur ek dalk een van Dire Straits aan. Een wat ek Mark-hulle natuurlik ook geleer het. ‘n Rowwer song.