Dit was 1964. Ek het toe al LM Radio ontdek.
En ek was in my pa-hulle se kar op in Landboustraat. Hulle was vir ‘n rede iewers in ‘n huis daar binne. Ek was in my pa-hulle se kar. En verveeld, sit ek die radio se knoppie op aan. Skuif so ‘n bietjie rond. Toe slaat Manfred Mann-hulle my.
Ek het toe besef hiri kniee van my was vir iets groters beskore.
Ek het saam ge-Doo Wah Diddy. Soos in Big Time.
En jy? Waar was jy in 1964? Ek vra heel beleefd?