https://music.youtube.com/watch?v=Mi_ZUI6Q1kg&list=RDAMVMQlw4NohB678

In die 1980’s kom ek op hulle af via ‘n mens wat nou al dood is. Sensitive, and gone. The Hout Bay guy. Hy speel hulle vir my. The Cowboy Junkies. Slowly off-beat. Piercing superficiality. A sense of sadness mingled with shame. A pilgrimage to view humans as they reel in their hopeless decay. Slow sounds sobbing the soul.

Dekades later, en ek is nog hier. En die songs is ook nog hier. Maar Stef is lankal gone. Sy vrou ook nog daar. Maar die Cowboy Junkies bly sing. Vandag, soos in eergister. Stadig, langsaam. Hulle het nie geweet van frivolous nie. Kon dit waarskynlik nie spel nie.

Ja, armer. Armer sou ek gewees het as die Cowboy Junkies nie een aand begin sing het nie. En ek het ook gesien hoe sy vrou hom een aand probeer troos het. Tevergeefs.

Sing Cowboy Junkies. Sing asseblief ietwat harder.