Op ‘n dag wat die wereld my bitter hartseer maak oor kortsigtige magsbelange, met bomme en doodmaak wyd geklee, red Bruce en Tom my tydelik. En nee, dit is nie ek wat daai kitaar so gebespeel het nie. En nee, is nie ek wat met soveel passie daar gesing het nie. Dit was Tom en Bruce. Demmit!