So dan een aand, raak een van die ‘band’ bietjie siek. Vra hulle vir my angstig om asseblief in te staan. As mense nood het, is ek daar. Ek sit toe my rooi hoed op en daai aand klap ek gat. Whabbub.